Penny/Zelda, Baie dankie vir julle twee, ek is baie opgewonde! Ek glo mense het dit geniet en baat gevind met julle besoek. Sover het ek nog net goeie terugvoer gekry oor die kliniek. Baie dankie! Johann van der Westhuizen – Cape Town Clinic