Zelda en Penny Ek wou net baie dankie aan julle altwee oordra vir die voorreg wat dit was om julle hier in Grahamstad te leerken! My swemmers is “fired-up” en” ready to go” vir die seisoen. Ons het die naweek in PE geswem om net die seisoen te begin met n “benchmark” so tye was swak maar gemoed hoog met almal wat n beter idea het wat hulle moet insit en wat hulle wil bereik! Ek het pas Penny se boek klaar gelees en is even more inspired,you are both truly “nice” people and it was wonderful getting to know you! Ek hoop regtig ons gaan weer die vooreg kry om julle weer hier in die Oos Kaap te “host”! Sheena Price – Grahamstown Swim Coach